Description
2026 Adventure Xtreme Ultimate – Die Ultieme Avontuurwag! 🏕️
💰 Prys: R529 900.00
Ervaar die perfekte kombinasie van moderne gerief, praktiese ontwerp en avontuur met hierdie splinternuwe 2026 Adventure Xtreme Ultimate.
Met slaapplek vir 4 persone en 'n uitstekende reeks standaardkenmerke en ekstra toerusting, is hierdie eenheid perfek vir gesinne wat daarvan hou om die oop pad te vat en nuwe bestemmings te ontdek.
🏕️ Kenmerke & Toerusting
✅ Slaap 4 persone
✅ Sonkragstelsel (Solar)
✅ 90L Watertenk
✅ 270° Awning
✅ Stortkabinet (Shower Cubicle)
✅ Yskas/Vrieskas
✅ Vol kante
✅ Neusbedekking (Nose Cover)
✅ Patio Extension
✅ Agterste Boks (Rear Box)
✅ Inruilings welkom
✅ Finansiering beskikbaar (T's & C's geld)